- 079 529 6071
- admin@laerskoolmariepskop.co.za
- Mare Straat, Kampersrus Hoedsruit
Welkom by Laerskool Mariepskop, ’n kosbare Afrikaanse juweel, ’n tradisieryke skool aan die voet van die Drakensberg, tussen bos en stroom, oor die tagtig jaar oud en algemeen bekend as die “LEKKER PLEK”
Me Denise Jansen van Vuren aan die woord…